Vigga Bro

Vigga Bro
Geboorte 20 Oktober 1937 (1937-10-20)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vigga Bro (gebore 20 Oktober 1937) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tag en rask beslutning (1967), Winterborn (1978), en Kufferten (2012), en in die televisiereeks Jul i Valhal (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne